Bernard Kay (23 Februarie 1928 – 29 Desember 2014) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Doctor Zhivago (1965), Trog (1970), en Sinbad and the Eye of the Tiger (1977).

Filmografie Rolprente 1965: Doctor Zhivago 1967: They Came from Beyond Space 1970: Trog 1977: Sinbad and the Eye of the Tiger 1984: The Case of Marcel Duchamp 1988: The Most Dangerous Man in the World

Televisiereekse 1961: Amelia 1964: The Massingham Affair 1966: Breaking Point 1967: The Lion, the Witch and the Wardrobe 1972: Fly Into Danger 1976: The Prince and the Pauper 1978: Accident 1980: The Enigma Files 1981: Scarf Jack

Televisierolprente 1959: Foreign Field 1977: The Common Lot 1977: Act of Rape 1989: Bomber Harris

Video's 2003: Future Memories: Making the Dalek Invasion of Earth 2011: IMC Needs You!

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1928 Kategorie:Sterftes in 2014 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu