Barry Jackson (29 Maart 1938 – 5 Desember 2013) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Barry Lyndon (1975) en Wimbledon (2004), en in die televisiereeks Midsomer Murders (1997).
Filmografie Rolprente 1975: Barry Lyndon 1985: Mr. Love 2004: Wimbledon
Televisiereekse 1963: The Desperate People 1966: Adam Adamant Lives! 1967: Boy Meets Girl 1982: Horace 1985: Them and Us 1988: Hard Cases 1997: Midsomer Murders
Televisierolprente 1961: Girl on a Roof 1961: On the Boundary 1962: The Badger Game 1966: The Witness 1972: Horace 1982: Schoolgirl Chums 1983: Pride of our Alley 1990: The Tale of Little Pig Robinson 2008: Surviving Midsomer: An Insider's Guide 2008: Map of Midsomer Murders
Video's 2007: Defining Shadows 2007: Directing 'Who': Michael Hayes 2010: Ian Levine: Mission to the Unknown
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1938 Kategorie:Sterftes in 2013 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu