Geoffrey Hughes (2 Februarie 1944 – 27 Julie 2012) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Yellow Submarine (1968) en in die televisiereekse The Bright Side (1985), Keeping Up Appearances (1990), en The Royle Family (1998).
Filmografie Rolprente 1968: Yellow Submarine
Televisiereekse 1964: The Likely Lads 1969: Curry & Chips 1976: Cilla's World of Comedy 1985: The Bright Side 1989: I, Lovett 1990: Keeping Up Appearances 1993: Op de afspraak 1998: The Royle Family
Televisierolprente 1994: Good Friday 1663 1997: The Memoirs of Hyacinth Bucket 2005: The Funny Blokes of British Comedy 2007: Liverpool Nativity 2016: 2016: We Remember Part One
Video's 2008: Keeping Up Appearances: Life Lessons from Onslow 2013: The Best of John Barrard 1924-2013
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1944 Kategorie:Sterftes in 2012 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu