David Horovitch (gebore 11 Augustus 1945) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente 102 Dalmatians (2000), Cassandra's Dream (2007), The Young Victoria (2009), en The Nun (2018).

Filmografie Rolprente 1992: Papierowe malzenstwo 2000: 102 Dalmatians 2007: Cassandra's Dream 2009: The Young Victoria 2015: Royal Shakespeare Company: Love's Labour's Won 2018: The Nun

Televisiereekse 1981: Bognor 1993: Westbeach 1994: Just William 2000: Deceit 2004: Donovan

Televisierolprente 1974: Mr. Shepard & Mr. Milne 1994: The Blue Boy 2002: The Real George V

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1945 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu