Edward Hogg (gebore 26 Januarie 1979) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Nicholas Nickleby (2002), White Lightnin' (2009), Anonymous (2011), en Jupiter Ascending (2015).

Filmografie Rolprente 2002: Nicholas Nickleby 2009: White Lightnin''' 2009: Bunny and the Bull 2010: Ollie Kepler's Expanding Purple World 2011: Anonymous 2011: Isle of Dogs 2012: The Comedian 2012: Imagine 2015: Jupiter Ascending 2018: A Good Woman Is Hard to Find 2018: Scarborough Televisiereekse 2002: Celeb 2017: Taboo Televisierolprente 2004: Dive to Bermuda Triangle''

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1979 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu