Nick Hendrix (gebore 19 Maart 1985) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Captain America: The First Avenger (2011), Red Tails (2012), Legend (2015), en Suffragette (2015).

Filmografie Rolprente 2011: Captain America: The First Avenger 2012: Red Tails 2015: Legend 2015: Suffragette 2015: National Theatre Live: Man and Superman

Televisierolprente 2013: Medics

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1985 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense