Dave Hill (gebore 16 Oktober 1945) is 'n Engelse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The Full Monty (1997) en in die televisiereekse Chef! (1993) en City Central (1998).
Filmografie Rolprente 1987: T. Dan Smith 1992: In Fading Light 1996: Black Eyes 1997: The Full Monty
Televisiereekse 1993: Chef! 1994: Stages 1998: City Central 2001: Linda Green 2005: Rocket Man 2017: Porridge
Televisierolprente 1979: Gloo Joo 1983: Busted 1985: The Moon Over Soho 2003: Philip Larkin: Love and Death in Hull 2016: Porridge
Video's 1990: Digital Lust
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu