Charlie Heaton (gebore 6 Februarie 1994) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Shut In (2016), Marrowbone (2017), en The New Mutants (2019), en in die televisiereeks Stranger Things (2016).
Filmografie Rolprente 2015: Rise of the Footsoldier Part II 2015: Urban & the Shed Crew 2016: Shut In 2016: As You Are 2017: Marrowbone 2019: The New Mutants
Televisiereekse 2016–2025: Stranger Things
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1994 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu