Johnny Harris (gebore 3 November 1973) is 'n Engelse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Snow White and the Huntsman (2012) en Jawbone (2017).
Filmografie Rolprente 2006: London to Brighton 2010: Huge 2012: Snow White and the Huntsman 2014: Monsters: Dark Continent 2017: Jawbone
Televisiereekse 2003: Coming Up
Televisierolprente 2009: The Antiques Rogue Show
Video's 2001: Logo 'Dont Panic''' 2004: The Streets: Blinded by Lights 2018: Working Class Heroes at the BFI''
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1973 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense