Louis Greatorex (gebore 30 Desember 1996) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent My Last Five Girlfriends (2009) en in die televisiereekse Last Tango in Halifax (2012) en Safe (2018).

Filmografie Rolprente 2009: My Last Five Girlfriends

Televisiereekse 2012: Last Tango in Halifax 2018: Safe

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1996 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu