Ilan Goodman is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Diana (2013), The Imitation Game (2014), en The Foreigner (2017), en in die televisiereeks Call the Midwife (2012).

Filmografie Rolprente 2013: Diana 2014: The Imitation Game 2017: The Foreigner

Televisiereekse 2012: Call the Midwife

Televisierolprente 2013: Mechanical Marvels: Clockwork Dreams

Eksterne skakels

Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense