Max George (gebore 6 September 1988) is 'n Engelse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Glee (2009), The Wanted Life (2013), en Bear Grylls: Mission Survive (2015).

Filmografie Televisiereekse 2009: Glee 2013: The Wanted Life 2013: E! Entertainment Special: Ryan Seacrest with the Wanted 2015: Bear Grylls: Mission Survive

Video's 2012: The Wanted: Chasing the Sun (Ice Age: Continental Drift Version)

Eksterne skakels

Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1988 Kategorie:Engelse sokkerspelers