O. T. Fagbenle (gebore 22 Januarie 1981) is 'n Engelse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse As If (2001) en The Handmaid's Tale (2017).
Filmografie Rolprente 2006: Poppies 2008: Radio Cape Cod 2010: Thorne: Sleepyhead
Televisiereekse 2001: As If 2006: Grownups 2006: Little Miss Jocelyn 2009: FM 2010: Material Girl 2012: Secrets and Words 2013: Quick Cuts 2014: Looking 2017: The Handmaid's Tale 2017: Maxxx
Televisierolprente 2005: Rappin' at the Royal 2008: Walter's War 2010: Double Wedding
Video's 2010: Capture Anthologies: Love, Lust and Tragedy
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1981 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu