Hero Fiennes-Tiffin (gebore 6 November 1997) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Harry Potter and the Half-Blood Prince (2009), Private Peaceful (2012), After (2019), en The Fire Within.
Filmografie Rolprente 2009: Harry Potter and the Half-Blood Prince 2012: Private Peaceful 2019: After The Fire Within The Man in the Box
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1997 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu