Rupert Evans (gebore 9 Maart 1977) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Hellboy (2004), The Canal (2014), en The Boy (2016), en in die televisiereeks The Man in the High Castle (2015).
Filmografie Rolprente 2004: Hellboy 2011: Asylum Blackout 2012: Elfie Hopkins: Cannibal Hunter 2014: The Canal 2015: Tank 432 2016: The Boy
Televisiereekse 2002: Rockface 2008: The Palace 2010: The Little House 2013: The Village 2015: The Man in the High Castle 2018: Charmed
Televisierolprente 2003: Sons & Lovers
Video's 2017: Making the American Dream 2017: American Pastoral: Adapting an American Classic
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1977