Joe Dempsie (gebore 22 Junie 1987) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Damned United (2009) en Blitz (2011), en in die televisiereekse Skins (2007) en Game of Thrones (2011).
Filmografie Rolprente 2009: The Damned United 2010: Edge 2011: Blitz 2013: RingCon 2012 2014: Monsters: Dark Continent 2015: Burn Burn Burn 2018: Been So Long
Televisiereekse 2007: Skins 2011: Game of Thrones 2018: Deep State 2022: Pieces of Her
Televisierolprente 2015: The Gamechangers 2016: Ellen
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1987 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu