Harris Dickinson (gebore 24 Junie 1996) is 'n Engelse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Beach Rats (2017) en The Darkest Minds (2018), en in die televisiereeks Trust (2018).
Filmografie Rolprente 2017: Beach Rats 2018: The Darkest Minds 2018: Postcards from London The Medium
Televisiereekse 2018: Trust
Televisierolprente 2016: Home
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1996 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense