Sebastian de Souza (gebore 19 April 1993) is 'n Engelse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Kids in Love (2016) en in die televisiereekse Skins (2007), The Borgias (2011), en Recovery Road (2016).

Filmografie Rolprente 2014: Plastic 2014: The Making of Plastic 2016: Kids in Love 2018: Lapwing

Televisiereekse 2007: Skins 2011: The Borgias 2016: Recovery Road

Televisierolprente 2017: Maigret in Montmartre

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1993 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense