Rekenaaringenieurswese is 'n onderafdeling van Elektroniese ingenieurswese. Dit fokus eerder op die ontwerp en programmeer van hoofsaaklik syferrekenaars en rekenaartale. Dit omvat digitale kommunikasie- en apparatuur (hardeware) -ontwerp, teenoor analoë kommunikasie of ontwerp.
syferbane en logika mikrobeheerders en -verwerkers algoritmes en programmering syfer-beheerstelsels of kubernetika kommunikasiestelsels rekenaarnetwerke
Kategorie:Rekenaaringenieurswese