FSV Salmrohr is 'n sokkerklub uit Salmtal in die deelstaat Rynland-Palts in Duitsland.
Die klub is in 1921 gestig as DJK Salmrohr-Dörbach, maar in 1933 is die naam verander na SV Salmrohr. Na die Tweede Wêreldoorlog is die klub in 1946 herstig as SV Salmrohr 1946 en 'n jaar later is die naam verander na FC Salmrohr 1946. Tussen 1958 en 1971 het die klub bekend gestaan as FSV Salmrohr-Dörbach, waarna die huidige naam aangeneem is.
Die klub se grootste prestasie was om een seisoen (1986/87) in die 2. Bundesliga deur te bring. Die klub het ook die hoofrondte van die DFB-Pokal in 1988 en 1993 gehaal.
Onlangse ligaposisionering 1977-78 (IV) Amateurliga Rynland 2de 1978-79 (III) Am.Oberliga Suidwes 9de 1979-80 (III) Am.Oberliga Suidwes 7de 1980-81 (III) Am.Oberliga Suidwes 6de 1981-82 (III) Am.Oberliga Suidwes 5de 1982-83 (III) Am.Oberliga Suidwes 4de 1983-84 (III) Am.Oberliga Suidwes 3de 1984-85 (III) Am.Oberliga Suidwes 1ste 1985-86 (III) Am.Oberliga Suidwes 2de 1986-87 (II) 2.Bundesliga 20ste 1987-88 (III) Am.Oberliga Suidwes 6de 1988-89 (III) Am.Oberliga Suidwes 5de 1989-90 (III) Am.Oberliga Suidwes 2de 1990-91 (III) Am.Oberliga Suidwes 3de 1991-92 (III) Am.Oberliga Suidwes 1ste 1992-93 (III) Am.Oberliga Suidwes 2de 1993-94 (III) Am.Oberliga Suidwes 6de 1994-95 (III) Regionalliga Wes/SW 3de 1995-96 (III) Regionalliga Wes/SW 13de 1996-97 (III) Regionalliga Wes/SW 14de 1997-98 (III) Regionalliga Wes/SW 14de 1998-99 (III) Regionalliga Wes/SW 15de 1999-00 (III) Regionalliga W/SW 19de 2000-01 (IV) Oberliga Suidwes 5de 2001-02 (IV) Oberliga Suidwes 3de 2002-03 (IV) Oberliga Suidwes 5de 2003-04 (IV) Oberliga Suidwes 16de 2004-05 (V) Verbandsliga Rynland 2de 2005-06 (V) Verbandsliga Rynland 2de 2006-07 (IV) Oberliga Suidwes 15de 2007-08 (V) Verbandsliga Rynland 6de 2008-09 (V) Verbandsliga Rynland 2de 2009-10 (V) Verbandsliga Rynland 4de 2010-11 (V) Verbandsliga Rynland 1ste 2011-12 (IV) Oberliga Suidwes
Eksterne skakels Amptelike klubwerf The Abseits Guide to German Soccer Rheinlandliga Oberliga Südwest
Oberliga Suidwes 2006/07-seisoen 1. FC Saarbrücken II - FSV Mainz 05 II - Eintracht Bad Kreuznach - FC 08 Homburg - TuS Hohenecken - FSV Oggersheim - FV Engers 07 - FSV Salmrohr - SC Hauenstein - SG 06 Betzdorf - SpVgg EGC Wirges - SV Eintracht Trier - Rot-Weiß Hasborn-Dautweiler - TuS Mayen - TuS Mechtersheim - Wormatia Worms - Borussia Neunkirchen
Salmrohr