ChoedjandХуҷанд 270px Kaart Vlag 180px|center 90px|center|border Wapen 75px|center Land  Provinsie Sughd Koördinate  Gestig op 329 v.C. Oppervlakte:    - Totaal 40 vk km  Hoogte bo seevlak 300 m Bevolking:    - Totaal (2010) 165 000  - Bevolkingsdigtheid 4 125/vk km Tydsone UTC +5 Burgemeester  Amptelike webwerf khujand.tj

Choedjand (Tadjiks: Хуҷанд; Russies: Худжанд), tussen 1939 en 1992 Leninabad, is die tweede grootste stad van Tadjikistan ná die hoofstad Doesjanbe. Dit is geleë aan die Sirdarja-rivier aan die mond van die Fergana-vallei. Die bevolking van die stad is 149 000 (2000-sensus). Dit is ook die hoofstad van die mees noordelike provinsie van Tadjikistan.

Kategorie:Nedersettings in Tadjikistan