Liza Joubert (née Geldenhuys) is 'n Suid-Afrikaanse pianis uit Irene, Gauteng. Sy verwerf 'n BMus Honneursgraad in Klavieruitvoering onder Betsie Cluver van die Universiteit Stellenbosch. Die lied, Lisa se Klavier, handel oor haar. Koos Kombuis het haar klavierspel só geniet, dat hy die lied oor haar geskryf het.

Verwysings

Kategorie:Suid-Afrikaanse musici