Barbara Payton (16 November 1927 – 8 Mei 1967) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Dallas (1950), Kiss Tomorrow Goodbye (1950), Bride of the Gorilla (1951), en Four Sided Triangle (1953).
Filmografie Rolprente 1949: Trapped 1950: Dallas 1950: Kiss Tomorrow Goodbye 1951: Bride of the Gorilla 1951: Drums in the Deep South 1951: Only the Valiant 1953: Four Sided Triangle 1953: Bad Blonde 1953: The Great Jesse James Raid 1953: Run for the Hills 1955: Murder Is My Beat
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1927 Kategorie:Sterftes in 1967 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu