Dixie Peabody (11 Desember 1947 – 28 Februarie 2005) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Angels Die Hard (1970), Bury Me an Angel (1972), Night Call Nurses (1972), en Summer School Teachers (1974).

Filmografie Rolprente 1970: Angels Die Hard 1972: Bury Me an Angel 1972: Night Call Nurses 1974: Summer School Teachers

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1947 Kategorie:Sterftes in 2005 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu