E. J. Peaker (gebore 22 Februarie 1944) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Hello, Dolly! (1969) en Graduation Day (1981), en in die televisiereeks The Six Million Dollar Man (1974).

Filmografie Rolprente 1969: Hello, Dolly! 1981: Graduation Day 1986: Fire in the Night

Televisiereekse 1968: That's Life 1969: You're Putting Me On 1974: The Six Million Dollar Man

Televisierolprente 1969: Three's a Crowd

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1944 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu