Evelyn Peirce (5 Februarie 1908 – 9 Augustus 1960) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Don't (1925), The Border Cavalier (1927), Tenderloin (1928), en The Million Dollar Collar (1929).

Filmografie Rolprente 1925: Don't 1927: The Border Cavalier 1928: Tenderloin 1928: Sonia 1929: The Million Dollar Collar

Eksterne skakels

Kategorie:Sterftes in 1960 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1907