Marla Pennington (gebore 5 Maart 1954) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Class Reunion (1982) en in die televisiereekse Soap (1977), Magnum, P.I. (1980), en Small Wonder (1985).
Filmografie Rolprente 1976: Jim, the World's Greatest 1982: Class Reunion
Televisiereekse 1977: Soap 1980: Magnum, P.I. 1985: Small Wonder
Televisierolprente 1983: Herndon
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1954 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu