Patricia Pearcy (8 Augustus 1947 – 2 Januarie 2015) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Cockfighter (1974), Squirm (1976), en The Goodbye Girl (1977), en in die televisiereeks One Life to Live (1968).
Filmografie Rolprente 1974: Cockfighter 1976: Squirm 1977: The Goodbye Girl 1981: Delusion
Televisiereekse 1968: One Life to Live
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1946 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu