Alice Pearce (16 Oktober 1917 – 3 Maart 1966) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente On the Town (1949), The Opposite Sex (1956), en The Glass Bottom Boat (1966), en in die televisiereeks Bewitched (1964).

Filmografie Rolprente 1949: On the Town 1956: The Opposite Sex 1966: The Glass Bottom Boat

Televisiereekse 1949: Alice Pearce 1949: The Meredith Willson Show 1950: Van Camp's Little Show 1951: Wonderful Town, U.S.A. 1953: Jamie 1953: The Jean Carroll Show 1954: One Minute Please 1964: Bewitched

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1917 Kategorie:Sterftes in 1966 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu