Sandra Peabody (gebore 15 Junie 1952) is 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Last House on the Left (1972), Case of the Full Moon Murders (1973), Massage Parlor Murders! (1973), en Teenage Hitchhikers (1974).

Filmografie Rolprente 1970: Love-In '72 1972: The Last House on the Left 1972: Voices of Desire 1973: Case of the Full Moon Murders 1973: Massage Parlor Murders! 1974: Teenage Hitchhikers

Video's 2001: Zone in on Personal Power 2011: The Last House on the Left: Still Standing: The Legacy of Last House on the Left

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1948 Kategorie:Amerikaanse rolprentvervaardigers Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu