Ilka Tanya Payán (7 Januarie 1943 – 6 April 1996) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rol in die rolprent Scarface (1983).
Filmografie Rolprente 1983: Scarface 1983: Manos a la Obra: The Story of Operation Bootstrap
Televisierolprente 1977: Roosevelt and Truman
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1943 Kategorie:Sterftes in 1996 Kategorie:Amerikaanse aktiviste Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu