Eintracht Bad Kreuznach is 'n sokkerklub uit Bad Kreuznach in die deelstaat Rynland-Palts in Duitsland.
Geskiedenis Op 18 Junie 1902 is die klub FC Kreuznach 02 gestig. Die klub het in 1907 met SC 1906 Kreuznach saamgesmelt om 1. FC 02 Kreuznach te vorm.
Die klub het op 19 Augustus 1932 met FSV 07 Kreuznach saamgesmelt om die huidige klub te vorm.
FSV 07 Kreuznach is oorspronklik in 1907 gestig as SC Nahetal Kreuznach, maar 'n reeks samesmeltings met en tussen FC Preußen Kreuznach, SC Viktoria Kreuznach, Britannia 08, Hermannia 08, FC Germania 07 en FC Sportlust Kreuznach het uiteindelik tot Kreuznacher FV 07 gelei wat in 1919 herdoop is tot FSV 07 Kreuznach.
Die klub het in die 1942/43 en 1943/44-seisoene in die Gauliga Moselland meegeding (destyds die hoogste vlak), maar weens die vernietigende uitwerking van die Tweede Wêreldoorlog op Duitsland het die 1944/45-seisoen nooit plaasgevind nie. Die klub het ook in die 1950’s in die Oberliga meegeding, wat die hoogste vlak was voor die instelling van die Bundesliga.
Onlangse ligaposisionering 1963-64 (III) Amateurliga Suidwes 1ste 1964-65 (III) Amateurliga Suidwes 5de 1965-66 (III) Amateurliga Suidwes 10de 1966-67 (III) Amateurliga Suidwes 18de 1967-68 (IV) 2.Amateurliga SW-Nahe 3de 1968-69 (IV) 2.Amateurliga SW-Nahe 1ste 1969-70 (IV) 2.Amateurliga SW-Nahe 3de 1970-71 (IV) 2.Amateurliga SW-Nahe 1ste 1971-72 (III) Amateurliga Suidwes 1ste 1972-73 (III) Amateurliga Suidwes 1ste 1973-74 (II) Regionalliga Suidwes 17de 1974-75 (III) Amateurliga Suidwes 1ste 1975-76 (II) 2.Bundesliga Suid 19de 1976-77 (III) Amateurliga Suidwes 3de 1977-78 (III) Amateurliga Suidwes 8ste 1978-79 (III) Am.Oberliga Suidwes 7de 1979-80 (III) Am.Oberliga Suidwes 11de 1980-81 (III) Am.Oberliga Suidwes 5de 1981-82 (III) Am.Oberliga Suidwes 7de 1982-83 (III) Am.Oberliga Suidwes 7de 1983-84 (III) Am.Oberliga Suidwes 14de 1984-85 (III) Am.Oberliga Suidwes 9de 1985-86 (III) Am.Oberliga Suidwes 13de 1986-87 (III) Am.Oberliga Suidwes 11de 1987-88 (III) Am.Oberliga Suidwes 17de 1989-90 (IV) Verbandsliga Suidwes 9de 1990-91 (IV) Verbandsliga Suidwes 8ste 1991-92 (IV) Verbandsliga Suidwes 9de 1992-93 (IV) Verbandsliga Suidwes 14de 1993-94 (V) Landesliga SW-Wes 11de 1994-95 (VI) Landesliga SW-Wes 15de 1995-96 (VII) Bezirksliga Nahe 1ste 1996-97 (VI) Landesliga SW-Wes 2de 1997-98 (V) Verbandsliga Suidwes 9de 1998-99 (V) Verbandsliga Suidwes 7de 1999-00 (V) Verbandsliga Suidwes 2000-01 (IV) Oberliga Suidwes 11de 2001-02 (IV) Oberliga Suidwes 16de 2002-03 (IV) Oberliga Suidwes 6de 2003-04 (IV) Oberliga Suidwes 10de 2004-05 (IV) Oberliga Suidwes 7de 2005-06 (IV) Oberliga Suidwes 7de 2006-07 (IV) Oberliga Suidwes 13de 2007-08 (IV) Oberliga Suidwes
Eksterne skakels Amptelike klubwerf The Abseits Guide to German Soccer
Oberliga Suidwes 2007/08-seisoen Eintracht Bad Kreuznach - SV Roßbach/Wied - FV Engers 07 - FSV Mainz 05 II - SC Hauenstein - SC 07 Idar-Oberstein - FC 08 Homburg - SV Rooiwit Hasborn-Dautweiler - TuS Mayen - 1. FC Saarbrücken - Borussia Neunkirchen - SF Köllerbach - FK 03 Pirmasens - TuS Mechtersheim - 1. FC Kaiserslautern II - SV Eintracht Trier - SpVgg EGC Wirges - Wormatia Worms
Bad Kreuznach