My Chemical Romance was 'n Amerikaanse rockmusiekgroep wat in 2001 tot stand gekom het en aktief tot 2013 was. Die lede was Gerard Way, Ray Toro, Frank Iero, Mikey Way, en Bob Bryar, wat die vorige tromspeler, Matt Pelissier, se plek ingeneem het.
Musikale styl My Chemical Romance se musiek was al aan talle musikale style gekoppel, waaronder "alternative rock", "emo", "pop punk", "post-hardcore" en "punk revival". Die band sélf beskryf hul musiek as "rock" of "violent, dangerous pop" op hul webtuiste,Official website 's band biography, accessed September 15, 2006. en terselfdertyd wegdoen met die "emo"-klassifikasie.
Volgens die groep was hul hoofinvloede Queen, Thursday, Iron Maiden, The Misfits, Pink Floyd,Rocksound en Morrissey/The Smiths. Geoff Rickly, die voorsanger van die band Thursday, het die groep ook al vergelyk met Ink & Dagger. Terwyl die lede van die band grootgeword het, was hulle baie geïnteresseerd in "horror" flieks en strokiesprente, en dus juis daaroor, voer hulle aan, dat hul musiek elemente van fantasie en afgryse bevat.
Lede Huidige lede Gerard Way – stem Ray Toro – hoofkitaar, agtergrond stem Frank Iero – ritmiese kitaar, agtergrond stem Bob Bryar – tromme Mikey Way – baskitaar
Vorige lede Matt Pelissier – tromme
Discography Studio Albums Datum van vrystelling Titel Uitgewer VSA Billboard Hoogtepunt VSA verkope23 Julie, 2002I Brought You My Bullets, You Brought Me Your LoveEyeball Records8 Junie, 2004Three Cheers for Sweet RevengeReprise Records#28Dubbel Platinum23 Oktober, 2006 (Internasionaal)24 Oktober, 2006 (VSA)28 Oktober, 2006 (Australië)The Black ParadeReprise Records#2Platinum22 November 2010Danger Days: The True Lives of the Fabulous KilljoysReprise Records
EP's (Extended Plays) Datum van vrystellingTitelUitgewerVSA Billboard HoogtepuntVSA verkope19 July 2002Like Phantoms, ForeverEyeball19 July 2005Warped Tour Bootleg Series Reprise Records19 November 2007Live and RareWarner Music Japan3 February 2009The Black Parade: The B-Sides Reprise Records22 November 2010The Mad Gear and Missile KidReprise Records18 July 2011The Mad Gear and Missile KidReprise Records
Compilations Datum van vrystellingTitelUitgewerVSA Billboard HoogtepuntVSA VerkopeStuk-stuk vanaf Oktober 2012 tot Februarie 2013Conventional WeaponsReprise Records2014May Death Never Stop You Reprise Records2016The Black Parade/Living with Ghosts Reprise Records
Verwysings
Eksterne skakels My Chemical Romance Official Website The Black Parade Official Website My Chemical Romance op Last.fm
Kategorie:Amerikaanse musiekgroepe