duimnael|regs|300px duimnael|450px|Die pad van Kaapstad na Stellenbosch Die Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit (voorheen bekend as die Boland-distriksmunisipaliteit)is 'n distriksmunisipaliteit in die sentrale Wes-Kaap, wat die dorpe Wellington, Robertson, Ceres, Montagu, De Doorns, Worcester, Wolseley, Tulbagh, Bonnievale, Touwsrivier, Ashton, Franschhoek, Rawsonville, Stellenbosch, die Paarl en McGregor omvat.

Die setel van die munisipaliteit is in Worcester. Die meeste inwoners in die munisipale gebied is Afrikaanssprekend. Die munisipaliteit se kode is DC2.

Geografie Bure Die munisipaliteit word begrens deur: Namakwa (DC6) in die noorde Sentraal Karoo (DC5) in die ooste Tuinroete (DC4) in die suidooste Overberg (DC3) in die suide Stad Kaapstad (CPT) in die suidweste Weskus (DC1) in die weste

Plaaslike munisipaliteite Die munisipaliteit bestaan uit die volgende plaaslike munisipaliteite: Plaaslike munisipalitteitBevolking%Drakenstein 217 089 30.47%Stellenbosch 200 524 28.15%Breedevallei 134 271 18.85%Langeberg 80 121 11.25%Witzenberg 75 148 10.55%Kaapse Wynland Distriksbestuursgebied 5 260 0.74%

Demografie Die volgende statistiek is van die sensus in 2011. TaalBevolking%Afrikaans 568 100 74,77%Xhosa 126 087 16,60%Engels 32 815 4,32%Suid-Sotho 14 3091,88%Ander 8 087 1,06%Gebaretaal 3 154 0.42%Tswana 2 979 0,39%Zoeloe 1 331 0,18%Ndebele 969 0,13%Noord-Sotho 678 0.09%Tsonga 494 0.06%Venda 449 0.06%Swazi 295 0.04%

Geslag GeslagBevolking%Vroulik 399 278 50,7%Manlik 388 212 49,3%

Etniese groepering Etniese groeperingBevolking%Kleurling 489 189 62,12%Swart 186 472 23,67%Blank 101 491 12.89%Asiaties 3 153 0,40%Ander 7 184 0,91%

Politiek Verkiesingsuitslae Verkiesingsuitslae vir die munisipaliteit in die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2009. Bevolking 18 en ouer: 337 629 Totale stemme: 244 409 Stempersentasie: 72.39% van die persentasie van die stemgeregtigdes PartyStemme%DA 110 365 45.16%ANC 77 384 31.67%Cope 25 297 10.35%OD 19 648 8.04%ACDP 4 011 1.64%VF+ 2 940 1.20%UDM 923 0.38%UCDP 495 0.20%UIF 361 0.15%APC 359 0.15%PAC 323 0.13%MDP 322 0.13%Al Jama-ah 315 0.13%CDA 276 0.11%Azapo 213 0.09%IVP 209 0.09%Nadeco 171 0.07%KISS 156 0.06%GKSA 128 0.05%NVP 103 0.04%MF 88 0.04%PAM 86 0.04%AFD 69 0.03%WF 62 0.02%A Party 61 0.02%Sadeco 42 0.02% Totaal 244 409 100.00%

Eksterne skakels Tuisblad van KWDM

Kategorie:Wes-Kaap