duimnael|regs|270px|Die Huis der Nederlanden.
Het Huis der Nederlanden is 'n sosiale instansie in Pinelands, Suid-Afrika, wat 'n biblioteek aan die Nederlandse gemeenskap van Suid-Afrika verskaf. Dit het ook 'n saal vir sosiale vergaderings, en twee konferensiesentrums. Die saal word dikwels uitverhuur aan buite-entiteite wat samekomste wil hou, soos die NG gemeente Pinelands (aan wie die gebou eers behoort het) wat koek en tee ná Sondagkerk daar hou.
Lees ook Suid-Afrika Huis Nederlandse Post
Kategorie:Geboue en strukture in Suid-Afrika Kategorie:Wes-Kaap