__NOTOC__ Olifantsrivier kan na enige van die volgende riviere in Suider-Afrika verwys:
Olifantsrivier, Limpopo, ontspring tussen die dorpe Breyten en Bethal in Mpumalanga, vloei sowat 800 km noord en oos deur die Limpopoprovinsie in Suid-Afrika, totdat dit by die Limpoporivier aansluit in die Gaza-provinsie van Mosambiek. Olifantsrivier, Namakwaland, ontspring in die Groot Winterhoekberge en Kouebokkeveldberge tussen Ceres en Citrusdal. Dit vloei sowat 265 km ver deur die Namakwaland en mond 250 km noord van Kaapstad in die see uit. Olifantsrivier, Klein Karoo, ontspring in die Gourits-kom, vloei 215 km weswaarts tot by sy sameloop met die Gamka, 16 km suid van Calitzdorp, waarna dit die Gouritsrivier word. Olifantsrivier, Namibië Rio dos Elefantes, Mosambiek Nota: Vir Olifantsrivier, Suidwes-Kaap, sien eerder Olifantsrivier, Namakwaland.
Aangedui op kaarte (ter illustrasie) Suid-Afrika
Olifantsrivier, Limpopo, Klein Olifantsrivier, Mpumalanga Olifantsrivier, Namakwaland, Olifantsrivier, Wemmershoekdam, Olifantsrivier, Klein Karoo,
Mosambiek Olifantsrivier (ook Rio dos Elefantes genoem) Nota: Dit is dieselfde rivier as by (1) in Suid-Afrika aangetoon.
Namibië Oorsprong van die Olifantsrivier, Namibië by Mond van die Olifantsrivier, Namibië by