Ceres was in die Romeinse mitologie die godin van groeiende gewasse (veral graan), die oes en moederlike liefde. Haar naam is waarskynlik afgelei van die Proto-Indo-Europese wortel ker, wat letterlik "groei" beteken.

Die Samniete het haar (as Kerres) in Agnone vereer.

Eksterne skakels

Kategorie:Romeinse mitologie