duimnael|regs|SSV Ulm se afrigter, Brobeil, vier die promosie na die Oberliga in 2002 in die Donau-Stadion in Ulm

SSV Ulm 1846 is 'n Duitse sportklub uit Ulm in die deelstaat Baden-Württemberg, veral bekend om sy sokkerafdeling. Die klub is een van die oudste en grootste sportklubs in die land. Sokker is slegs 1 van die 20 sporte wat die klub aan sy sowat 12 000 lede bied.

Geskiedenis TB Ulm is op 12 April 1846 gestig. In 1926 het die sokkerafdeling onafhanklik geword as Ulmer RSV. In 1939 smelt die klub met TB Ulm, Ulmer FV en TV Ulm saam om so TSG Ulm op die been te bring. Tydens die Tweede Wêreldoorlog het Ulm in die Gauliga Württemberg gespeel, destyds die hoogste klas. In 1968 word RSVgg Ulm deel van die klub en in 1970 is daar met 1. SSV Ulm saamgesmelt om die huidige klub te vorm.

Die klub se grootste prestasie was toe dit die sokkerwêreld verstom het deur die Bundesliga in 1999 te haal. Twee jaar later het die klub egter by bankrotskap omgedraai en is die span verplig om tot die Verbandsliga te relegeer.

Onlangse ligaposisionering 1970-71 (III) Amateurliga Noord-Württemberg 3de 1971-72 (III) Amateurliga Noord-Württ. 1ste 1972-73 (III) Amateurliga Noord-Württ. 1ste 1973-74 (III) Amateurliga Noord-Württ. 2de 1974-75 (III) Amateurliga Noord-Württ. 4de 1975-76 (III) Amateurliga Noord-Württ. 5de 1976-77 (III) Amateurliga Noord-Württ. 1ste 1977-78 (III) Amateurliga Noord-Württ. 1ste 1978-79 (III) Am.Oberliga Baden-Wurtt. 1ste 1979-80 (II) 2.Bundesliga Suid 16de 1980-81 (II) 2.Bundesliga Suid 5de 1981-82 (III) Am.Oberliga Baden-Wurtt. 1ste 1982-83 (III) Am.Oberliga Baden-Wurtt. 1ste 1983-84 (II) 2.Bundesliga 13de 1984-85 (II) 2.Bundesliga 20ste 1985-86 (III) Am.Oberliga Baden-Wurtt. 1ste 1986-87 (II) 2.Bundesliga 13de 1987-88 (II) 2.Bundesliga 19de 1988-89 (III) Am.Oberliga Baden-Wurtt. 7de 1989-90 (III) Am.Oberliga Baden-Wurtt. 13de 1990-91 (III) Am.Oberliga Baden-Wurtt. 7de 1991-92 (III) Am.Oberliga Baden-Wurtt. 2de 1992-93 (III) Am.Oberliga Baden-Wurtt. 1ste 1993-94 (III) Am.Oberliga Baden-Wurtt. 1ste 1994-95 (III) Regionalliga Suid 4de 1995-96 (III) Regionalliga Suid 3de 1996-97 (III) Regionalliga Suid 6de 1997-98 (III) Regionalliga Suid 1ste 1998-99 (II) 2.Bundesliga 3de 1999-00 (I) Bundesliga 16de 2000-01 (II) 2.Bundesliga 16de 2001-02 (V) Verbandsliga Württ. 2de 2002-03 (IV) Oberliga Baden-Württ. 2de 2003-04 (IV) Oberliga Baden-Württ. 6de 2004-05 (IV) Oberliga Baden-Württ. 2de 2005-06 (IV) Oberliga Baden-Württ. 3de 2006-07 (IV) Oberliga Baden-Württ.

Eksterne skakels Amptelike klubblad Abseits Guide to German Soccer

Ulm