Die term Ceres kan verwys na:

Ceres, 'n dorp in die Wes-Kaap. Ceres, Fife, 'n dorp in Fife, Skotland. Ceres (dwergplaneet), 'n dwergplaneet in ons sonnestelsel. Ceres (godin), die Romeinse godin van moederlike liefde, die oes en groeiende plante, waarna die bogenoemde dorp en dwergplaneet vernoem is. Ceres Fruit Juices, 'n maatskappy wat vrugtesappe vervaardig.