Flémalle (Wallonies: Flémåle) is 'n Belgiese dorp en munisipaliteit in die weste van die Waalse provinsie Luik. Die munisipale gebied het 'n oppervlakte van 37 km² en sowat 25 000 inwoners (2011).
Flémalle lê westelik van die Maas-rivier en suidwestelik van die stad Luik.
Geboortes André Cools (1927–1991), politikus, onder ander burgemeester van Flémalle (vermoor)
Eksterne skakels
Die amptelike webwerf van die munisipaliteit
Kategorie:Munisipaliteite in Luik (provinsie) Kategorie:Nedersettings in Luik (provinsie)