Onhaye is 'n klein Belgiese dorp en munisipaliteit in die middel van die Waalse provinsie Namur. Die munisipale gebied het 'n oppervlakte van 66 km² en sowat 3 000 inwoners (2011).
Onhaye lê westelik van die stad Dinant.
Eksterne skakels Die amptelike webwerf van die munisipaliteit
Kategorie:Munisipaliteite in Namen (provinsie) Kategorie:Nedersettings in Namen (provinsie)