'n Skrifberyming is 'n lied waarvan die woorde 'n direkte omdigting uit die Bybel is. Die liedere word saam met die Psalms in die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika gebruik. Tot onlangs was daar nog net 50 Skrifberymings, maar nuwe Skrifberymings word bygevoeg.

Die woorde van Skrifberyming 1-1, die Lofsang van Maria (Lukas 1:46 55), word as voorbeeld hieronder aangehaal:

Eksterne skakels Skrifberymings op die tuisblad van die Vrye Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika

Kategorie:Bybel Kategorie:Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika Kategorie:Poësie