Gingelom is 'n Belgiese dorp en munisipaliteit in die suidweste van die Vlaamse provinsie Limburg, aan die grens met die provinsie Vlaams-Brabant en die Waalse provinsie Luik. Die munisipale gebied het 'n oppervlakte van 56 km² en sowat 8 000 inwoners (2011).

Geboortes Erasme Louis Surlet de Chokier (1769–1839), eerste staatshoof van België (25 Februarie 1831 – 21 Julie 1831)

Plekke Plekke in die munisipale gebied van Gingelom: Boekhout, Borlo, Buvingen, Gingelom (dorp), Jeuk, Klein-Vorsen, Kortijs, Mielen-boven-Aalst, Montenaken, Muizen, Niel-bij-Sint-Truiden en Vorsen.

Eksterne skakels

Die amptelike webwerf van die munisipaliteit

Kategorie:Munisipaliteite in Limburg (België) Kategorie:Nedersettings in Limburg (België)