Alex Wehrley (gebore 29 Julie 1988) is 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Rudderless (2014) en in die televisiereeks Eye Opener TV (2011).
Filmografie Rolprente 2014: Rudderless
Televisiereekse 2011: Eye Opener TV 2016: News Dive
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1987