Liza Weil (gebore 5 Junie 1977) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Stir of Echoes (1999) en Dragonfly (2002), en in die televisiereekse Gilmore Girls (2000) en How to Get Away with Murder (2014).
Filmografie Rolprente 1998: Whatever 1999: Stir of Echoes 2002: Dragonfly 2002: Lullaby Medicine Men
Televisiereekse 2000: Gilmore Girls 2014: How to Get Away with Murder
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1977 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu