Jess Weixler (gebore 8 Junie 1981) is 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Teeth (2007), The Disappearance of Eleanor Rigby: Her (2013), en Chained for Life (2018), en in die televisiereeks The Good Wife (2009).

Filmografie Rolprente 2006: The Big Bad Swim 2007: Teeth 2009: Welcome to Academia 2009: Peter and Vandy 2009: Today's Special 2009: Alexander the Last 2010: A Woman 2011: Periphery 2011: The Lie 2012: Free Samples 2012: Best Man Down 2012: Somebody Up There Likes Me 2013: The Disappearance of Eleanor Rigby: Her 2013: The Face of Love 2014: Apartment Troubles 2015: Lamb 2016: Money 2017: Entanglement 2017: Who We Are Now 2018: Chained for Life 2019: It Chapter Two 2020: Fully Realized Humans 2020: Ava 2021: The Eyes of Tammy Faye

Televisiereekse 2009: The Good Wife 2017: The Son 2020: Day by Day

Televisierolprente 2016: Sister Cities

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in die 1980's Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse rolprentregisseurs Kategorie:Geboortes in 1981