Annie Wersching (28 Maart 1977 — 29 Januarie 2023) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die televisiereekse 24 (2001), The Vampire Diaries (2009), Castle (2009), en Bosch (2014).
Sy is oorlede op 29 January 2023 as 'n gevolg van kanker.
Filmografie Televisiereekse 2001: 24 2009: The Vampire Diaries 2009: Castle 2014: Bosch 2017: Runaways
Televisierolprente 2007: Company Man 2009: 24 in 24 2011: Partners 2013: The Surrogate 2017: The Other Mother
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1977 Kategorie:Sterftes in 2023 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu