Rutina Wesley (gebore 21 Desember 1978) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent 13 Sins (2014) en in die televisiereekse True Blood (2008), Arrow (2012), en Queen Sugar (2016).
Filmografie Rolprente 2007: How She Move 2012: California Winter 2014: 13 Sins
Televisiereekse 2008: True Blood 2010: True Blood: Jessica's Blog 2012: Arrow 2016: Queen Sugar
Televisierolprente 2011: Top 100 Number Ones 2015: Broad Squad
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1978