Jennifer Westfeldt (gebore 2 Februarie 1970) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Kissing Jessica Stein (2001), Ira & Abby (2006), en Friends with Kids (2011), en in die televisiereeks 24 (2001).
Filmografie Rolprente 2001: Kissing Jessica Stein 2005: Keep Your Distance 2006: Ira & Abby 2011: Friends with Kids 2017: Circus Kid Dusty and the Big Bad World
Televisiereekse 1998: Two Guys, a Girl and a Pizza Place 1998: Holding the Baby 2001: 24 2007: Notes from the Underbelly 2015: Younger
Televisierolprente 2001: The Gene Pool 2003: Untitled New York Pilot 2005: Dante 2009: Before You Say 'I Do'
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1970 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu