Merritt Wever (gebore 11 Augustus 1980) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Signs (2002), Into the Wild (2007), Michael Clayton (2007), en Birdman or (The Unexpected Virtue of Ignorance) (2014).
Filmografie Rolprente 2002: Signs 2003: Bringing Rain 2007: Into the Wild 2007: Michael Clayton 2009: Mr. Softie 2014: Birdman or (The Unexpected Virtue of Ignorance)
Televisiereekse 2009: Nurse Jackie 2019: Unbelievable
Televisierolprente 2013: Remember Sunday 2019: Marriage Story
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1980 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu